THE MIND OF A SERVANT LEADER | DENKE VAN ‘N DIENENDE LEIER – PDF eBOOK

,

THE MIND OF A SERVANT LEADER | DENKE VAN ‘N DIENENDE LEIER – PDF eBOOK

R220,00

There comes a moment in every believer’s journey when calling is no longer enough.
We may know that God has called us. We may feel stirred. We may even be active in ministry, leadership, business, or community service. Yet something deeper begins to surface: calling without formation can become fragile.

This book is not written to inspire activity.

It is written to shape thinking.

One book, 2 Languages, Afrikaans,  and also in Engish,  on the flip side.

Categories: , Tags: ,

Daar kom ‘n oomblik in elke gelowige se reis wanneer roeping alleen nie meer genoeg is nie.
Ons mag weet dat God ons geroep het. Ons mag dalk in ekstase wees en ʼn verskil ervaar. Ons mag selfs reeds aktief wees in bediening, leierskap, besigheid of gemeenskapsdiens. Tog begin iets dieper na vore kom: maar as ons denke nie ook verander nie, kan ons broos en liggeraak wees.

Hierdie boek is nie geskryf om aktiwiteite te inspireer nie, maar beslis om nuwe denke te vorm.

Ideale gebruik vir groepe:

  • Bybelskole
  • Kursusmateriaal
  • Werkswinkels
  • Selgroepe
  • Leierskap en Disipelskap Opleiding
  • Dissipelskap hulpmiddel

SPESIALE Pakette vir veelvoude van 10 en meer.

Shopping Cart
Scroll to Top