Daar kom ‘n oomblik in elke gelowige se reis wanneer roeping alleen nie meer genoeg is nie.
Ons mag weet dat God ons geroep het. Ons mag dalk in ekstase wees en ʼn verskil ervaar. Ons mag selfs reeds aktief wees in bediening, leierskap, besigheid of gemeenskapsdiens. Tog begin iets dieper na vore kom: maar as ons denke nie ook verander nie, kan ons broos en liggeraak wees.
Hierdie boek is nie geskryf om aktiwiteite te inspireer nie, maar beslis om nuwe denke te vorm.
Ideale gebruik vir groepe:
- Bybelskole
- Kursusmateriaal
- Werkswinkels
- Selgroepe
- Leierskap en Disipelskap Opleiding
- Dissipelskap hulpmiddel
SPESIALE Pakette vir veelvoude van 10 en meer.






